Modulekode | SCE 201 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot wetenskaplike denkpatrone. Inleiding tot wetenskap en wetenskapgeletterdheid. Wetenskapetiek. Die toepassing van die wetenskaplike metode om die ontdekkingsleer te bevorder. Ondersoek van die kennis-konsep. Die leersiklus. Beginsels van kurrikulumontwerp. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App